Oproerder se Gedig
Natuurlik met verskille
n Persoon se definisie mag verspot baar
Amateur geskribbel word raar gepubliseer,
So wie het nou eintlik bepaal wat aanvaarbaar
Is is in Vers?
Wie ignoreer regtig n oproerder se mond-spoel?
Moet jy stil-bly en die ongunstige aanvaar?
n Oproerder kan nie gedissiplineerd word nie
Kom kuier in my wereld: Afrika
Rebelleer floreer in ons siel
Van waar-ook-al jy is
Vryheid
Behaal uit-ein-de-lik sy doel
11 Maart 2020
Comments
Post a Comment