Skip to main content
Search
Search This Blog
Inagmaticx
A Blog | Soul receives from soul that knowledge, therefore not by book nor from tongue
Share
Get link
Facebook
X
Pinterest
Email
Other Apps
Labels
Afrikaans
Blog
Blogger
Digter
Gedig
Gedigte
Poet
Skrywer
Suid Afrikaans
April 20, 2020
Wandel-Lus
Sekere plekke
Maak jou voel
Soos n anderpad mens
Die energie versigtig
Vasgehou
In vloerborde
In skilderye
In die vorm vas n glas
Wat sy inhoud in jou oorvloei
In wat jy dalk word
Meskien reis jy na plekke
Nie net om die spasie te verken nie
Maar om n ander jy te gaan vind
Comments
Popular Posts
April 08, 2020
Explore the Wild side | Wilderness Western Cape
Comments
Post a Comment