Tweehoek







TWEEHOEK
(Vir Pa)

Dis hoe die lewe is
Dit laat jou n koffiewinkel binneloop
Met n seer knieg,
Om ontbyt en die koerant te koop
Dit laat jou kies hoe jy jou eiers wil he
En of jy melk in jou koffie drink
Dan sit hy n visserman langs jou by die tafel neer
Wat dan se
Die Tee-wee was vol seesterre gisteraand
En jy bedwaas wonder
Is dit uiteindelik n boodskap
Of
Net nog n dag?

3 Maart 2020




Comments

Popular Posts